News

Leer meer oor Rehabilitasie van Wilde Diere

STILBAAI NUUS - Gill Simpson, stigter en uitvoerende direkteur van Wild Rescue, 'n skuilplek vir wilde diere by die Klipfontein Natuurreservaat is die spreker by U3A Stilbaai se maandelikse praatjie Maandag 31 Oktober om 09:30 in Die Waenhuis, Jagersbosch. Simpson is 'n senior skool onderwyser met 'n nagraadse graad in bemarking en het 'n suksesvolle…

read more
150 150 Wild Rescue

‘n Skuilplek vir Diere en Natuurreservaat

Gill Simpson is die stigter en Uitvoerende Direkteur van Wild Rescue, ‘n skuilplek vir wilde diere by die Klipfontein Natuurreservaat noord van Stilbaai. Sy is ‘n senior skool onderwyser met ‘n nagraadse graad in Bemarking, en het ‘n suksesvolle loopbaan as senior strategis en media direkteur in die advertensie-wese gehad. Gill het ‘n passie vir…

read more
150 150 Wild Rescue
Start Typing