Leer meer oor Rehabilitasie van Wilde Diere

STILBAAI NUUS – Gill Simpson, stigter en uitvoerende direkteur van Wild Rescue, ‘n skuilplek vir wilde diere by die Klipfontein Natuurreservaat is die spreker by U3A Stilbaai se maandelikse praatjie Maandag 31 Oktober om 09:30 in Die Waenhuis, Jagersbosch.

Simpson is ‘n senior skool onderwyser met ‘n nagraadse graad in bemarking en het ‘n suksesvolle loopbaan as senior strategis en media direkteur in die advertensiewese gehad.

Kliek hier vir die volle artikel…

150 150 Wild Rescue
Share This Article
Start Typing